LaTanya Richardson

LaTanya Richardson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Oktober 1949 (1949-10-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

LaTanya Richardson (gebore 21 Oktober 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fried Green Tomatoes (1991), Lone Star (1996), U.S. Marshals (1998), en The Fighting Temptations (2003).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search